Job 4:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Nou is iets in die geheim vir my gebring, en my oor het 'n bietjie daarvan ontvang. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek het dit eenmaal in die geheim gehoor, asof iemand dit in my oor fluister. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder is 'n woord op geheimsinnige wyse na my gebring, en my oor het 'n gefluister daarvan opgevang, |
| Afrikaans 1983 | “'n Woord het geheimsinnig by my gekom, my oor het die fluistering daarvan opgevang. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Na my toe het 'n woord in die geheim gekom; my oor het die fluistering daarvan opgevang. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Ek het gehoor dat iemand sag praat, ek kon nie baie goed hoor wat hy sê nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Verder het Elifas gesê: “Iemand het iets in die geheim in my oor gefluister. |