Job 4:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die ou leeu vergaan weens gebrek aan prooi, en die stewige leeu se kleintjies word verstrooi. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sonder prooi gaan die leeu dood, en die welpies loop verlore rond. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die leeu kom om by gebrek aan prooi, en die kleintjies van die leeuin word verstrooi. |
| Afrikaans 1983 | gaan selfs die sterkste leeu dood van die honger en kom sy kleintjies om.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | By gebrek aan prooi kom die leeumannetjie om, die welpies van die leeuwyfie raak verstrooi. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | dan kan hy niks vang nie, dan gaan hy dood van die honger, en sy welpies loop oral rond. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierdie mense wat so verkeerd doen, sal soos leeus wees wat nie ’n prooi kry om dood te maak nie. Hulle sal van die honger doodgaan en hulle kleintjies sal alleen agterbly.” |