Job 4:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die brul van die leeu en die stem van die bruisende leeu en die tande van die jong leeus is verbreek.
Afrikaans (NLV) 2011 Die gebrul van die leeu, die gegrom van die roofdier, het stilgeraak. Die tande van die jong leeu is uitgeslaan.
Afrikaans 1933/1953 Die gebrul van die leeu en die stem van die bruller -- ja, die tande van die jong leeus word uitgebreek.
Afrikaans 1983 Hulle is soos leeus, maar hoe 'n leeu ook al brul of grom, as sy tande uitgebreek word,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar is die gebrul van 'n leeu, die stem van 'n maanhaar, maar die tande van jong leeus word gebreek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Leeus kan brul en raas, maar as 'n leeu sy tande verloor,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al brul hierdie mense soos wrede leeus, sal hulle tande gebreek word.