Job 4:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe antwoord Elifas die Temaniet en sê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Elifas die Temaniet het Job geantwoord: |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe antwoord Âlifas, die Temaniet, en sê: |
| Afrikaans 1983 | Toe sê Elifas die Temaniet: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Elifas uit Teman het hierop gereageer en gesê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Elifas van die land Teman het begin praat. Hy het gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het Elifas, wat van Teman af kom, Job geantwoord: |