Job 39:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sal die eenhoring gewillig wees om jou te dien, of by jou krip bly? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het hom laat leef in die wildernis. Die soutvlaktes is sy blyplek. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vir hom het Ek die wildernis sy huis gemaak en die brak land sy woonplek. |
| Afrikaans 1983 | Ek het vir hom die oop veld gegee om in te bly, die brakbossies om in te wei. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die een vir wie Ek die Araba as sy tuiste bestem het, en brak grond as sy verblyfplekke? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek laat hom woon in die droë plekke, die sout-veld is sy woonplek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het hulle in die woestyn laat bly. Die soutpanne was hulle weiplek. |