Job 39:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die bergreeks is sy weiveld, en hy soek na elke groen ding. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wie laat die wildedonkie vry rondloop? Wie maak sy harnas los? |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie het die wilde-esel so vry laat loop? En wie het die bande van die woestyn-esel losgemaak? |
| Afrikaans 1983 | “Wie gee aan die wildedonkie sy vryheid en laat hom ongebonde vryloop? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Wie het die wildedonkie vry laat rondloop? Die stroppe van die wilde-esel, wie het dit losgemaak, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wie het gesê die wildedonkie mag vry wees, wie het hom gelos sodat hy kan loop waar hy wil? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Wie het die wilde donkies losgelaat en hulle vry laat rondloop? |