Job 39:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy smaad die menigte van die stad, en die geroep van die drywer ag hy nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die klein bokkies word groot in die oop veld. Hulle verlaat die ouers en kom nie weer terug nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle kleintjies word sterk, word groot in die veld, loop weg en kom na hulle nie terug nie. |
| Afrikaans 1983 | Die lammers groei en word groot in die veld, hulle gaan weg en kom nie na die ooie toe terug nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle lammers word sterk, groei op in die oop veld, gaan weg en kom nie weer na hulle terug nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die kleintjies word gou groot in die veld, hulle gaan weg en kom nie terug nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die klein bokkies groei en word in die veld groot. As hulle uitgegroei is, gaan hulle van hulle ouers af weg en kom nooit weer terug nie. |