Job 39:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie se huis Ek die woestyn gemaak het, en die onvrugbare grond sy wonings.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle krimp inmekaar om geboorte te gee. Hulle geboortepyne is vinnig verby.
Afrikaans 1933/1953 Hulle buig hul krom, bring hulle kleintjies voort -- weg is hulle weë!
Afrikaans 1983 Hulle trek inmekaar, die bokkies word gebore, die geboortepyne is gou verby.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle hurk en bring hulle lammers voort; hulle laat hulle ongebore nageslag vry.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Weet jy wanneer sy gaan lê om die kleintjie te kry?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wanneer dit tyd is dat die lam gebore moet word, hurk die ooi neer vir die geboorte.