Job 39:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie het die wilde-esel vry uitgestuur? of wie het die bande van die wilde-esel losgemaak? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Weet jy hoeveel maande hulle draagtyd is? Weet jy wanneer hulle moet lam? |
| Afrikaans 1933/1953 | Tel jy die maande wat hulle dragtig is? En weet jy die tyd dat hulle lam? |
| Afrikaans 1983 | Kan jy vir hulle die draagtyd bepaal, weet jy presies wanneer hulle moet lam? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Tel jy die maande wat hulle dragtig is; ken jy die tyd wanneer hulle lam? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Weet jy hoe lank 'n ooi die kleintjie dra en wanneer sy die lammetjie moet kry? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Weet jy hoe lank sy die ongebore lam dra? Weet jy wanneer hulle moet lam? |