Job 39:38 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het een keer gepraat en te veel gesê. Ek het niks meer om te sê nie.” |
| Afrikaans 1983 | Ek het gepraat, maar ek kon nie 'n antwoord vind nie, ek het weer geprobeer, maar nou sal ek stilbly.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Een keer het ek gepraat, maar ek sal nie weer reageer nie – ook 'n tweede keer, maar ek sal nie weer nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het probeer om te sê wat ek wou sê, ek het dit weer en weer gedoen, maar nou sal ek stilbly, ek sal nie antwoord nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het alreeds te veel gesê, ek het niks meer om te sê nie.” |