Job 39:35 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 “Wil jy steeds redeneer met die Almagtige? Laat die een wat God aankla, nou praat!”
Afrikaans 1983 “Wil jy 'n saak maak teen die Almagtige en Hom bestraf? Wil jy vir God teregwys? Antwoord Hom dan!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Wil die een wat vermaan, met die Almagtige 'n regstryd voer? Laat hy wat God wil teregwys, hierop antwoord.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy wou die Almagtige beskuldig, jy wou vir God sê dat Hy verkeerd gedoen het. Nou moet jy antwoord.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Wil jy ’n saak teen My maak en My reghelp? Jy stry met My, maar het jy die antwoorde?”