Job 39:33 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Sy kuikens vreet bloederige vleis van enige karkas.”
Afrikaans 1983 Sy kuikens vreet bloederige vleis, en waar iets doodgaan, is hy.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy kuikens slurp bloed op, waar gesneuweldes is, daar is hy.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die aasvoël kom waar dooie liggame lê, en sy kleintjies vreet die rou vleis.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die arend is altyd daar waar iets dood is. Sy kuikens vreet die bloederige vleis.”