Job 39:32 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Van daar af soek hy sy kos. Sy oë sien dit van ver af.
Afrikaans 1983 Van daar af soek sy oë na kos, van ver af sien hy dit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van daar is hy op die uitkyk vir kos, in die verte tuur sy oë.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sit daar en kyk af om sy kos te soek, hy kan dit ver sien.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al is dit ver, kyk hy daar van bo af en soek vir hom ’n prooi om te eet.