Job 39:31 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy woon op ’n rotslys en maak sy blyplek op ’n hoë krans. |
| Afrikaans 1983 | Hy woon op die rotse, hy bly daar, op die spits en die kranse. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Rots bewoon hy, en hy bring die nag daar deur – op 'n rotspunt en 'n bergvesting. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy nes is op die rotse, hy bly op die hoogste plekke van die berge. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy bly op die rotse en maak sy nes op skerp kranse. Dit is soos ’n veilige plek om in te skuil. |