Job 39:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle buig hulle neer, hulle bring hulle kleintjies voort, hulle dryf hulle smarte uit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wie gee kos vir kraaie as hulle kleintjies na God roep en ronddwaal omdat hulle honger is?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie berei vir die kraai sy spys as sy kleintjies roep tot God, ronddwaal by gebrek aan voedsel? |
| Afrikaans 1983 | Wie gee vir 'n kraai die kos wat hy nodig het wanneer sy kleintjies om hulp roep na God, rondskarrel vir iets om te eet? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie voorsien aan die kraai sy kos wanneer sy kuikens aanhoudend na God roep, ronddwaal sonder kos? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wie gee vir 'n kraai die kos wat hy moet hê wanneer sy kleintjies honger is en rondloop en na God roep om hulle te help?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie gee vir die kraaie kos as hulle rondskarrel omdat daar nie kos is nie, wanneer hulle kleintjies na God roep om vir hulle kos te gee?” |