Job 39:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarvandaan soek sy die prooi, en haar oë kyk ver. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Is dit op jou bevel dat die valk hoog vlieg en sy vlerke sprei na die suide? |
| Afrikaans 1933/1953 | Sweef die valk opwaarts deur jou verstand en sprei sy vlerke uit na die suide toe? |
| Afrikaans 1983 | “Is dit deur jou insig dat 'n valk vlieg, dat hy sy vlerke na die suide toe span? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Is dit aan jou insig te danke dat die kleinvalk sweef, sy vlerke in die suidewind oopsprei? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Het jy vir die valk geleer om hoog te vlieg, het jy vir hom geleer om sy vlerke oop te maak en na die suide te vlieg? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Job, is dit jou insig wat die valk laat sweef as hy sy vlerke na die suide toe span? |