Job 39:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy woon en bly op die rots, op die rots en op die rots.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy snork as die trompet blaas, van ver af ruik hy die geveg. Hy hoor hoe die offisiere en soldate roep.
Afrikaans 1933/1953 By elke basuinstoot sê hy: Heag! En van ver ruik hy die oorlog, die donderroep van die leërowerstes en die oorlogsgeskreeu.
Afrikaans 1983 By die blaas van die trompet runnik hy, hy weet die geveg kom, hy ken die offisiere se bevele en hulle krygskrete.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Met elke skal van die ramshoring sê hy, ‘Aha!’ en van ver af ruik hy die geveg – die gebulder van bevelvoerders en die krygsgeskreeu.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy snork wanneer die ramshoring blaas, hy weet dat die oorlog kom, hy hoor die offisiere skree dat die oorlog moet begin.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy snork as hy die klank van die beuel hoor. Hy snuif in die lug asof hy die geveg op ’n afstand kan ruik. Hy kan hoor wanneer die offisiere bevele uitskreeu.