Job 39:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Vlieg die valk deur u wysheid en span sy vlerke na die suide? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die pyle raas rondom hom. Spiese en swaarde flits in die son. |
| Afrikaans 1933/1953 | Op hom rammel die pylkoker, die flikkerende spies en lans. |
| Afrikaans 1983 | In die koker aan sy sy ratel die pyle, die spies en die swaard blink in die son. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Langs hom ratel die pylkoker, die lem van 'n vegspies en 'n kromswaard. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die pyle raas in die sak langs hom, en die spiese blink. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al raas en blink die wapens, dit skrik hom nie af nie. |