Job 39:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sê tussen die basuine: Ha, ha! en hy het die geveg van ver af geruik, die donderslag van die owerstes en die geskreeu. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | is hy vir niks bang nie. Hy hardloop nie weg van wapens nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy lag oor die vrees en word nie verskrik nie en draai nie om vir die swaard nie. |
| Afrikaans 1983 | Bang wees bestaan vir hom nie, hy skrik nie, hy deins nie terug vir oorlog nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy lag vir vrees en raak nie verskrik nie; hy draai nie om vir die swaard nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy is nooit bang nie, hy vlug nie vir oorlog nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ken hy nie so iets soos vrees nie. Geen wapen sal hom laat weghardloop nie. |