Job 39:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy verslind die aarde met grimmigheid en woede, en hy glo nie dat dit die geluid van die basuin is nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy kap die grond met sy pote. Hy is bly oor sy krag. As hy in die geveg storm, |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy grawe in die laagte en is vrolik in sy krag; hy trek uit, die stryd tegemoet. |
| Afrikaans 1983 | Hy kap die grond met sy pote en trippel rond, met krag skiet hy vorentoe, die geveg in. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy kap die grond met geweld en is opgewonde oor sy krag. Hy gaan uit, die stryd tegemoet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy kap die grond met sy pote, hy wys dat hy sterk is en dat hy graag in die oorlog wil ingaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy kap met sy hoef in die grond en wys sy krag. As hy in ’n oorlog ingaan, |