Job 39:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die koker raas teen hom, die glinsterende spies en die skild. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gee jy hom die vermoë om te spring soos ’n sprinkaan? Hy maak almal bang met sy trotse gesnork. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat jy hom spring soos die sprinkaan? Sy trotse gesnuif is 'n verskrikking. |
| Afrikaans 1983 | Het jý gemaak dat hy kan spring soos 'n sprinkaan, dat hy almal bang maak met sy trotse gesnork? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat jy hom tril soos treksprinkane? Sy trotse geproes is 'n verskrikking. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Het jy vir die perd geleer om te spring soos 'n sprinkaan? Almal word bang wanneer hy snork. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maak jy dit vir hom moontlik om soos ’n sprinkaan te kan spring? Het jy vir die perd sy trotse snork gegee waarmee hy mense afskrik? |