Job 39:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy spot met vrees en is nie verskrik nie; en hy keer nie van die swaard af nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Het jy die perd sy krag gegee, of sy nek bedek met maanhare? |
| Afrikaans 1933/1953 | Gee jy aan die perd sterkte? Beklee jy sy nek met maanhare? |
| Afrikaans 1983 | “Gee jý vir die perd sy krag, sit jý vir hom maanhare aan? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Gee jy vir die perd krag, klee jy sy nek met maanhare? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Job, is dit jý wat vir die perd sy krag gee, sit jy die lang hare aan sy nek? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Job, gee jy miskien vir die perd sy krag? Het jy gesorg vir die golwende maanhare op die perd se nek? |