Job 39:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy wandel in die dal en is bly oor sy sterkte; hy gaan die gewapende manne tegemoet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar as sy haar vlerke optel om te hardloop, hardloop sy weg vir die vinnigste perd met sy ruiter. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wanneer sy haarself in die hoogte klap, lag sy oor die perd en sy ruiter. |
| Afrikaans 1983 | maar wanneer sy met vlerke omhoog hardloop, lag sy die perd en sy ruiter uit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar sodra sy opspring, lag sy vir die perd en sy ruiter. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar wanneer sy haar vlerke optel en sy hardloop, dan lag sy vir die perd en vir die man wat op hom ry.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar die keer as sy opspring en begin hardloop, maak sy ’n gek van ’n perd en sy ruiter. Sy hardloop skoon onder hulle uit. |