Job 39:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kan jy hom bang maak soos 'n sprinkaan? die heerlikheid van sy neusgate is verskriklik.
Afrikaans (NLV) 2011 God het haar nie wysheid of gesonde verstand gegee nie.
Afrikaans 1933/1953 Want God het haar die wysheid ontsê en haar geen deel gegee aan die verstand nie.
Afrikaans 1983 God het nie vir haar wysheid gegee nie, sy het geen verstand nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want God het haar van wysheid laat vergeet, haar nie met insig bedeel nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God het nie vir haar wysheid gegee nie, Hy het haar nie verstandig gemaak nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God het haar nie baie slim gemaak nie. Sy het nie veel verstand gekry nie.