Job 39:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kan jy die maande tel wat hulle volbring? of weet jy die tyd wanneer hulle baar? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | waar hulle lê en wag in hulle wegkruipplek, waar hulle skuil in die bosse? |
| Afrikaans 1933/1953 | as hulle neerbuig in die lêplekke, klaar sit in die skuilplek om te loer? |
| Afrikaans 1983 | wanneer hy in sy skuilplek gereed lê, op die loer lê agter 'n bos? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wanneer hulle in lêplekke hurk, onder 'n blaredak gereed sit vir die hinderlaag? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | wanneer hy lê en wag agter die bosse? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | daar waar hulle in hulle blyplekke lê of wegkruip terwyl hulle wag dat die jag moet klaarmaak? |