Job 39:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoe laat sy haarself verhef, verag sy die perd en sy ruiter.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy is nie bekommerd dat iemand daarop kan trap of dat wilde diere dit kan vernietig nie.
Afrikaans 1933/1953 en vergeet dat 'n voet dit kan stukkend druk en die wilde diere van die veld dit kan vertrap.
Afrikaans 1983 Sy dink nie daaraan dat hulle stukkend getrap kan word nie, dat wilde diere haar eiers kan breek nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy vergeet dat 'n voet dit kan stukkend trap, dat 'n wilde dier dit kan breek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy dink nie daaraan dat wilde diere op die eiers kan trap en dit kan breek nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy dink nie eers daaraan dat iemand op die eiers kan trap of dat die wilde diere hulle kan breek nie.