Job 39:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Omdat God haar van wysheid ontneem het, en aan haar verstand nie meegedeel het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy lê haar eiers op die grond. Hulle broei warm in die grond. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want sy laat haar eiers op die grond lê en hou hulle warm op die grond; |
| Afrikaans 1983 | maar sy lê haar eiers op die grond en broei hulle uit op die sand. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want sy los haar eiers op die grond, en in die stof hou sy dit warm. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Volstruis lê haar eiers op die grond, sy broei hulle uit in die stof. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy los haar eiers bo-op die grond en laat die grond dit warm hou. |