Job 39:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy is verhard teen haar kleintjies asof hulle nie hare is nie; haar arbeid is tevergeefs sonder vrees; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die volstruis klap haar vlerke met trots. Maar haar vere kan nie vergelyk word met dié van ’n ooievaar nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die vlerk van die volstruis klap vrolik. Is dit 'n sagaardige vleuel en veer? |
| Afrikaans 1983 | “Die vlerke van die volstruis klap vrolik net soos dié van die ooievaar en die valk, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Die vlerke van 'n volstruiswyfie klap uitgelate. Is die penvere van haar vlerke dié van 'n ooievaar of kleinvalk? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “'n Volstruis kan haar vlerke vrolik klap, maar sy kan nie vlieg soos 'n ooievaar nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die volstruis is vrolik en klap haar vlerke. Haar vere en vlerke is pragtig. |