Job 39:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en vergeet dat die voet hulle kan verbrysel, of dat die wilde dier hulle kan breek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kan jy op hom vertrou om jou graan huis toe te bring? Sal hy dit op jou dorsvloer neersit? |
| Afrikaans 1933/1953 | Kan jy op hom reken, dat hy jou gesaaide sal inbring en bymekaarmaak op jou dorsvloer? |
| Afrikaans 1983 | Sal jy op hom vertrou om jou graan te oes en op jou dorsvloer bymekaar te bring? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vertrou jy hom dat hy sal terugkom met jou graan, en dit op jou dorsvloer sal bymekaarmaak? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dink jy hy sal ook nog jou koring na die dorsvloer bring?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kan jy die buffel vertrou om jou graan vir jou na die dorsvloer toe te bring? |