Job 39:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | wat haar eiers in die aarde laat en dit in stof verhit, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy is baie sterk, maar kan jy op hom vertrou om jou werk vir jou te doen as jy weggaan? |
| Afrikaans 1933/1953 | Sal jy op hom vertrou, omdat sy krag groot is? En aan hom jou arbeid oorlaat? |
| Afrikaans 1983 | Sal jy jou op hom verlaat vir sy reusekrag? Sal jy dit aan hom oorlaat om vir jou 'n oes te lewer? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kan jy hom vertrou, terwyl sy krag so groot is, of aan hom jou swaar verdiende oes oorlaat? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Kan jy sy groot krag gebruik sodat hy jou swaar werk kan doen? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die buffel het geweldige krag. Sal jy op sy krag staatmaak om jou harde werk vir jou te doen? |