Job 39:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Het jy die mooi vlerke aan die poue gegee? of vlerke en vere vir die volstruis?
Afrikaans (NLV) 2011 Kan jy hom inspan en ’n harnas aansit? Sal hy bereid wees om vir jou ’n veld te ploeg?
Afrikaans 1933/1953 Kan jy die buffel aan die ploegvoor bind met sy trektou? Of sal hy die laagtes agter jou eg?
Afrikaans 1983 Kan jy hom inspan en ploegvore met hom trek? Kan jy hom lei om die land agter jou te eg?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kan jy 'n buffel bind aan 'n ploegvoor met sy leiriem, of sal hy die leegtes wat agter jou lê, eg?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kan jy hom vang met 'n tou sodat hy jou ploeg kan trek? Kan jy hom lei sodat hy jou land sal omploeg?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kan jy ’n buffel voor ’n ploeg inspan? Sal hy jou landerye vir jou ploeg en eg?