Job 39:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wil jy hom glo dat hy jou saad huis toe sal bring en dit in jou skuur sal bymekaarmaak? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Sal die buffel bereid wees om in jou diens te staan? Sal hy in die nag op stal bly staan? |
| Afrikaans 1933/1953 | Sal die buffel gewillig wees om jou te dien? Of sal hy vernag by jou krip? |
| Afrikaans 1983 | “Sal die buffel gewillig wees om vir jou te werk? Sal hy deur die nag by jou krip bly staan? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Sal die buffel instem om vir jou te werk, of sal hy by jou voerkrip oornag? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Sal die oer-os vir jou wil werk? Sal hy by jou krip kom slaap? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Sal die buffel bereid wees om vir jou te werk? Sal hy in die aand by jou voerbak kom staan en eet? |