Job 39:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sal jy op hom vertrou, want sy krag is groot? of sal jy jou arbeid aan hom oorlaat?
Afrikaans (NLV) 2011 Hy wei in die berge op soek na groen gras.
Afrikaans 1933/1953 Die omgewing van die berge is sy weiveld; en al wat groen is, soek hy uit.
Afrikaans 1983 Hy deurkruis die berge vir weiding, hy snuffel elke groen sprietjie uit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy verken die berge vir weiding; hy soek alles wat groen is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy soek sy kos in die berge, hy kyk waar al die groen plantjies is.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle loop en wei in die berge en soek na elke groen grassie wat hulle kan kry om te eet.