Job 39:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kan jy die eenhoring met sy band in die voor vasbind? of sal hy die valleie agter jou aan ek?
Afrikaans (NLV) 2011 Hy lag vir die gewoel in die stad. Hy steur hom nie aan die geroep van ’n drywer nie.
Afrikaans 1933/1953 Hy lag oor die gewoel van die stad; die geskreeu van die drywer hoor hy nie.
Afrikaans 1983 Hy bekommer hom nie oor die gewoel in die stad nie, hy hoef nie te luister na die geskreeu van 'n drywer nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy lag vir die rumoer van die stad; die geskreeu van 'n drywer hoor hy nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit wildedonkie spot omdat dit so raas in die stad, hy hoor nie dat iemand vir hom skree en hom jaag nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle bly van die geraas in die stad af weg. Hulle steur hulle ook nie aan die geskree van mense wat hulle rondjaag en wil tem nie.