Job 39:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ken jy die tyd wanneer die wilde bokke van die rots baar? of kan jy merk wanneer die hinde kalf? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Kan jy vir die leeuwyfie prooi vang wat genoeg sal wees vir haar kleintjies |
| Afrikaans 1933/1953 | Kan jy prooi jag vir die leeuin? Of die honger van die jong leeus stil maak |
| Afrikaans 1983 | Kan jy vir 'n leeu sy prooi vang? Kan jy vir hom genoeg gee om te eet |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Kan jy vir 'n leeuwyfie prooi jag, die honger van jong leeus bevredig |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Kan jy diere vang vir 'n leeu, kan jy vir hom genoeg gee om te vreet |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Kan jy vir die leeuwyfie haar prooi jag? Kan jy vir die jong leeus genoeg gee om te eet |