Job 38:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe Ek die wolk sy kleed gemaak het en die donkerheid daarvoor 'n doeke, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en Ek dit bedek het met wolke en dik duisternis? |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Ek die wolk tot sy kleding gemaak het en die donkerheid tot sy windsel. |
| Afrikaans 1983 | Ek het hom met wolke bedek, hom met donkerte toegemaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | toe Ek wolke sy bokleed gemaak, en hom in 'n diepe duisternis toegedraai het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit was toe Ek wolke oor die see gesit het sodat dit donker was oor die see. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het die see met donker wolke toegemaak. |