Job 38:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Of wie het die see toegesluit met deure toe dit uitbreek, asof dit uit die moederskoot uitgekom het?
Afrikaans (NLV) 2011 “Wie het die grense van die see vasgestel toe dit uitgeborrel het
Afrikaans 1933/1953 En wie het die see met deure afgesluit toe dit uitgebreek, uit die moederskoot voortgekom het?
Afrikaans 1983 Wie het die see opgedam toe hy begin uitborrel het?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie het met dubbeldeure die see ingeperk toe dit uitgebreek, uit die baarmoeder voortgekom het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wie het deure ingesit en die see toegesluit toe die water oor die aarde begin vloei het?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie het vir die see grense gemaak toe dit onstuimig begin uitborrel het?