Job 38:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe die môresterre saam gesing het, en al die seuns van God gejuig het? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het al die môresterre saamgesing en die hemelse wesens* het van vreugde gejuig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe die môre sterre saam gejubel en al die seuns van God gejuig het? |
| Afrikaans 1983 | daardie oggend toe die sterre saamgesing het en al die hemelinge gejubel het? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | terwyl die oggendsterre saam gejubel, en al die hemelwesens gejuig het? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daardie dag het al die môre-sterre gesing en almal in die hemel het gejuig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die môresterre het saamgesing en al die hemelse inwoners het van blydskap geskreeu toe dit gebeur het. |