Job 38:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waarop is die fondamente daarvan vasgemaak? of wie die hoeksteen daarvan gelê het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Waarop rus die fondasie van die aarde? En wie het sy hoeksteen gelê? |
| Afrikaans 1933/1953 | Waar is sy fondamentklippe op ingesink? Of wie het sy hoeksteen gelê? |
| Afrikaans 1983 | Waarop is sy voetstukke neergesit? Wie het hom aanmekaargesit |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Waarop is sy voetstukke ingesink? Of wie het die hoeksteen daarvan gelê |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Waarop staan die voetstukke van die pilare van die aarde? Wie het die hoek-klip onder die aarde gesit? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Waarop is die voetstukke van die aarde neergesit? Wie het die hoeksteen gelê? |