Job 38:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie het sy afmetings bepaal as jy dit weet? of wie het die lyn daaroor gespan?
Afrikaans (NLV) 2011 Wie het die aarde opgemeet? Jy weet tog seker! En wie het die maatband oor die aarde gespan?
Afrikaans 1933/1953 Wie het sy afmetinge bepaal? -- jy weet dit mos! Of wie het daaroor die meetsnoer gespan?
Afrikaans 1983 Wie het die aarde afgemeet? Weet jy dit? Wie het 'n maatlyn oor hom gespan?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie het die afmetings daarvan bepaal? Sê as jy dit weet! Of wie het 'n maatband daaroor gespan?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wie het 'n maatlyn styfgetrek en gemeet hoe groot die aarde moet wees? Weet jy?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie het besluit hoe groot die aarde moet wees? Toe, jy weet dit tog seker, nie waar nie? Wie het die aarde afgemeet?