Job 38:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waar was jy toe Ek die fondamente van die aarde gelê het? verklaar, as jy verstand het.
Afrikaans (NLV) 2011 “Waar was jy toe Ek die fondasie van die aarde gelê het? Sê My as jy so baie weet!
Afrikaans 1933/1953 Waar was jy toe Ek die aarde gegrond het? Gee te kenne as jy insig het.
Afrikaans 1983 Waar was jy toe Ek die aarde se fondamente gelê het? Praat as jy die antwoord het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Waar was jy toe Ek die fondamente van die aarde gelê het? Maak dit bekend as jy die insig verwerf het!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Waar was jy toe Ek die aarde op sy fondamente gesit het? Sê vir my as jy so baie weet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Waar was jy toe Ek die aarde se fondamente gelê het? As jy so danig baie weet, sê My!