Job 38:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie kan die wolke tel in wysheid? of wie kan die bottels van die hemel bly, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wie is slim genoeg om die wolke te tel? Wie kan die waterkanne van die hemel omkeer |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie kan die wolke met wysheid tel? En die watersakke van die hemel -- wie giet hulle leeg |
| Afrikaans 1983 | Wie het die kennis om genoeg wolke bymekaar te bring, om hierdie waterkruike van die hemel om te keer |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie kan met wysheid die wolkemassa aftel, en die waterkruike van die hemel – wie keer hulle om, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wie is so slim dat hy die wolke kan tel, die watersakke in die lug? Wie kan die reën uit die wolke gooi |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie het die vermoë om al die wolke te kan tel? Wie kan hierdie waterhouers van die hemel omkeer sodat dit reën? |