Job 38:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kan jy weerlig uitstuur, dat hulle kan gaan en vir jou sê: Hier is ons? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kan jy weerligstrale maak, en dit laat tref soos jy wil? |
| Afrikaans 1933/1953 | Kan jy die bliksems uitstuur, sodat hulle heengaan en vir jou sê: Hier is ons! |
| Afrikaans 1983 | Kan jy weerligstrale uitstuur dat hulle vir jou kom sê: ‘Hier is ons’? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kan jy weerligte vrylaat, sodat hulle gaan en vir jou sê, ‘Hier is ons!’? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Kan jy die weerlig na jou toe laat kom en sal hy dan gaan waarnatoe jy hom stuur?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kan jy weerlig laat slaan waar jy wil hê dit moet? Sal die weerlig jou gehoorsaam? |