Job 38:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kan jy jou stem verhef na die wolke, dat oorvloed van water jou kan bedek?
Afrikaans (NLV) 2011 “Kan jy met die wolke praat sodat hulle begin reën?
Afrikaans 1933/1953 Kan jy jou stem na die wolke verhef, sodat 'n oorvloed van water jou oordek?
Afrikaans 1983 Kan jy jou stem tot by die wolke hoorbaar maak sodat stortreën jou oordek?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kan jy jou stem na die wolke rig, sodat 'n watervloed jou bedek?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kan jy met die wolke praat en sê hulle moet dit laat reën op jou?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Kan jy vir die wolke skreeu en dan laat hulle reën op jou neerstort?