Job 38:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ken jy die verordeninge van die hemel? kan U sy heerskappy op die aarde bepaal? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ken jy die wette van die natuur? Weet jy hoe God oor die aarde regeer? |
| Afrikaans 1933/1953 | Ken jy die wette van die hemel? Of kan jy sy heerskappy oor die aarde bestel? |
| Afrikaans 1983 | Weet jy hoe die hemelliggame werk? Stel jy hulle invloed op die aarde vas? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ken jy die wette van die hemelruim, kan jy die invloed daarvan op die aarde vasstel? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Weet jy wat is die reëls wat Ek vir die sterre in die lug gegee het? Kan jy sê die aarde moet dieselfde doen? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Weet jy hoe die reëls van die hemel werk sodat alles daar reg loop? Weet jy watse invloed dit op die aarde het? |