Job 38:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kan jy Mazzaroth op sy tyd baar? Of kan jy Arcturus saam met sy seuns lei? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kan jy sorg dat die sterre op die regte tyd opkom? Kan jy die Beer met sy kleintjies laat uitkom? |
| Afrikaans 1933/1953 | Kan jy die Diereriem uitbring op sy tyd? En die Beer met sy kleintjies lei? |
| Afrikaans 1983 | Kan jy die sterre op hulle tyd laat opkom, kan jy die Beer met sy kleintjies laat uitkom? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kan jy 'n sterrebeeld uitlei op sy tyd, die Beer met haar kleintjies begelei? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Kan jy die sterre op die regte tyd laat uitkom, kan jy die Beer en die ander sterre by hom lei? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kan jy die sterrebeelde op hulle vasgestelde tyd laat opkom? Kan jy die Beer met haar kleintjies oor die hemelruim laat beweeg? |