Job 38:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kan jy die lieflike invloede van Pleiades bind, of die bande van Orion losmaak?
Afrikaans (NLV) 2011 “Kan jy die Sewester vasknoop? Of die bande van Orion losmaak?
Afrikaans 1933/1953 Kan jy die bande van die Sewe-ster knoop? Of die toue van die Or¡on losmaak?
Afrikaans 1983 Sou jy die Sewester met 'n band kon vasknoop of die band van Orion kon losmaak?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Kan jy die koorde van die Sewester knoop, of die bande van Orion losmaak?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Kan jy die Sewe-ster vasbind of Orion se belt losmaak?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Kan jy die Sewester met ’n band vasbind? Of kan jy die bande van Orion losmaak? Het jy enigsins beheer oor die sterre?