Job 38:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die waters is weggesteek soos met 'n klip, en die watervloed is gevries. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan word water so hard soos ’n rots, en die watervlak verys. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die waters word hard soos 'n klip, en die oppervlakte van die watervloed sluit aanmekaar. |
| Afrikaans 1983 | Die water word so hard soos klip, selfs die oppervlakte van die diepsee verys. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wanneer water asof in klip skuilgaan, en die oppervlakte van die diep waters dig sluit? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan word die water so hard soos klip, en dit ys op die groot see.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die boonste laag water wat die diepwater toemaak, vries so hard soos klip. |