Job 38:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Uit wie se skoot het die ys gekom? en die grys ryp van die hemel, wie het dit gevorm? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wie is die moeder van ys? Wie gee geboorte aan ryp uit die lug? |
| Afrikaans 1933/1953 | Uit wie se moederskoot kom die ys te voorskyn? En die ryp van die hemel -- wie baar dit? |
| Afrikaans 1983 | Wie bring die ys te voorskyn? Wie bring die ryp in die wêreld? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Uit wie se moederskoot het die ys te voorskyn gekom, en die ysryp uit die hemel – wie het daaraan geboorte gegee, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wie laat dit ys en ryp? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie is ryp en ys se ma? Waar kom dit vandaan? |