Job 38:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Het die reën 'n vader? of wie het die druppels dou verwek?
Afrikaans (NLV) 2011 Het die reën ’n vader? Waar kom dou vandaan?
Afrikaans 1933/1953 Het die reën 'n vader? Of wie verwek die doudruppels?
Afrikaans 1983 Het die reën 'n vader? Wie het die doudruppels in die wêreld gebring?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Het die reën 'n vader, of wie het geboorte gegee aan die doudruppels?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wie maak die reën en die dou?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Het die reën ’n pa? Waar kom dou vandaan?